Troue in 'n towerbos (Afrikaans Edition)

Afrikaans

Hannah se verloofde los haar voor die kansel en sy vlug na Koelstroom waar sy vir Malan met sy woeste baard en ongeskikte hond ontmoet. Heeltemal onverhoeds raak haar hele wese in beroering as sy hom net sien.

Tot haar ontsteltenis is Malan die baas by haar nuwe werk. Sy besef so ’n saamwerkery sal nooit deug nie weens ’n ou familiegeheim wat bewaar moet bly, en ook omdat sy hopeloos verlief is op hom. Malan laat hom egter nie afskrik deur vroumense se geite nie en sorg dat Hannah wel deel van sy lewe bly.

Maar dan verskyn Juan weer op die toneel, en die beeldskone Megan se kloue is ook deeglik in Malan ingeslaan …


Mehr auf Amazon:

Troue in 'n towerbos (Afrikaans Edition)

Facebook Like

Schreibe einen Kommentar

Deine E-Mail-Adresse wird nicht veröffentlicht.

Copyright © 2009 by Martin Osman Hamann. All rights reserved