'n Reddingsplan vir hulle huwelik (Strelend Book 1) (Afrikaans Edition)

Afrikaans

’n Plan om hulle huwelik te heel! Die oudhedehandelaar Caroline Fielding se werk beteken vir haar meer as haar huwelik met die aantreklike Jack Pearce.

Ná vyf jaar van verwydering behóórt hulle verhouding iets van die verlede te wees, maar toe Jack opdaag om om ’n egskeiding te vra, blyk dit hulle aangetrokkenheid tot mekaar is nog net so sterk as voorheen . . .


Mehr auf Amazon:

'n Reddingsplan vir hulle huwelik (Strelend Book 1) (Afrikaans Edition)

Facebook Like

Schreibe einen Kommentar

Deine E-Mail-Adresse wird nicht veröffentlicht.

Copyright © 2009 by Martin Osman Hamann. All rights reserved