Kruisvaart na liefde (Afrikaans Edition)

Afrikaans

Romantiese avontuur. Arielle is soos ’n seun grootgemaak met al die gevegstegnieke onder die knie. Die ridder, Fernand de Marat, gee nie net die droom wat sy so lank al in die geheim koester, onverwags nuwe hoop nie, hy maak ook ander sluimerende hunkerings in haar wakker.
Vermom as ’n soldaat durf sy die tog saam met ander kruisvaarders aan om Jerusalem te gaan bevry. Maar sy word deur die sultan se soldate gevange geneem en beland in sy harem. En dáár is geen uitkomkans nie …
Arielle se kruistog na Jerusalem word 'n kruisvaart na liefde, 'n pad van gevare, avontuur en vervulling.


Mehr auf Amazon:

Kruisvaart na liefde (Afrikaans Edition)

Facebook Like

Schreibe einen Kommentar

Deine E-Mail-Adresse wird nicht veröffentlicht.

Copyright © 2009 by Martin Osman Hamann. All rights reserved