2016/12/95df6_Afrikaans_51fHuCgay-L

Hartsake: lief en leed kortverhale (Afrikaans Edition)

Google Anzeigen

Afrikaans

Nou staan sy hier langs die smal bed in die intensiewesorg-eenheid. Haar groot, fris man lyk skielik so broos, so bleek en weerloos: nakend, behalwe vir die smal laken oor sy onderlyf, die verband om sy borskas, al die dreineringsbuise, die drup, die sakkie met bloed vir die bloedoortapping, die buis en toestel wat hom kunsmatig help asemhaal. Ag, Vader tog! As sy maar net gisteraand geweet het wat vandag gaan gebeur, sou sy anders opgetree het. Ten spyte van al die klein dingetjies wat haar irriteer, was hy nog altyd ’n baie getroue en liefdevolle eggenoot. Hy is uiters aantreklik met sy donker hare en oë – die oë wat so mooi en so teer kan lag. Meisies is dol oor hom, maar hy het haar nooit verkul nie, daarvan is sy seker. Hy kom klokslag na werk huis toe. Daar is nooit verskonings wat agterdog kan wek nie.


Mehr auf Amazon:

Hartsake: lief en leed kortverhale (Afrikaans Edition)

Facebook Like

Leave a Comment

Deine E-Mail-Adresse wird nicht veröffentlicht.