Grietmeid se Kalahari-Krismis: 'n Kersnovelle (Afrikaans Edition)

Afrikaans

Vandat Grietmeid kon onthou wou sy altyd weet wat anderkant die Kalahari se sandduine was. Soveel so, dat sy nie kon wag om die Kalaharistof finaal van haar voete te skud nie. Maar nou, jare later daar ver in die vreemde, hunker sy na daardie dae to Krismis in die Kalahari nog Krismis was.


Mehr auf Amazon:

Grietmeid se Kalahari-Krismis: 'n Kersnovelle (Afrikaans Edition)

Facebook Like

Schreibe einen Kommentar

Deine E-Mail-Adresse wird nicht veröffentlicht.

Copyright © 2009 by Martin Osman Hamann. All rights reserved