2016/11/997c9_Inspiration_26_Religion_31bVMbkF2BiL

Die Krag van Middernag Gebed (Afrikaans Edition)

Google Anzeigen

Inspiration & Religion


Hierdie boek, ‘Die Krag van Middernag Gebed’, sal beslis een van die omvattendste en kragtigste boeke oor geestelike oorlogvoering wees. Die titel-keuse kom van ? rykdom van ervaring, skrikwekkende getuienisse en belydenisse, en ? deeglike studie van die woord van God. Dit is inderdaad ? baie ryk en goed nagevorste werk. Dit is deur menigte as ? ongelooflike boek beskryf.
In hierdie boek sal jy leer van die enorme, maar nie ten volle benut, geestelike krag wat in die gebede wat tussen 11:00nm en 3:00vm gebid word lê. Weet jy genoeg van die eksplosiewe mag van lofprysing, gebed en vas? Weet jy watter rolle die engele van God, die Gees van God en die vuur van God in ons oorlog teen die koninkryk van duisternis speel?
Jy sal ook lees van die kolossale, vernietigende impak wat die naam en bloed van Jesus in Satan se koninkryk het – direk uit die monde van voormalige okkult meesters. Wat gebeur wanneer Satan en sy demone in kontak kom met die twee kragtigste elemente in die heelal? Waarom het Satan gedurende ? vergadering uit sy stoel uit geval omdat die naam van Jesus genoem was?
Weet jy van die vyand se oorlog strategieë teen die kerk, Christene en predikante? Hoe breek hy predikante van die evangelie af of nog erger, hoe vermoor hy hulle soms? Wie is die agente van die donker koninkryk in die kerk? Watter rol moet die gebedstryders speel?
Wat is die belang van die koninkryk van Satan in menslike vlees en bloed? Hoekom moet mense geoffer word in die okkult wêreld? Jy sal oor verskeie verhale van voormalige agente van Satan, en selfs van die media, lees oor die opoffering van mense en ander skrikwekkende gebruike wat nie gepubliseer mag word nie. Waarom sal ? vrou die oë van ? kruipende baba verwyder, haar slag, met die baba se gehuil en gekreun in haar ore, en dan die baba eet? Wat doen die okkult met seks? Kan bose geeste, verbonde en vloeke deur seks oorgedra word? Waarom sal ? man met ? klein seuntjie slaap en hom forseer om ? slang te eet, net om mag, rykdom en posisie te bekom?
Jy sal ook lees oor ander eksplosiewe onderwerpe soos worsteling met God, binding en losmaking, breek van die poorte, oop deure, die volle wapenrusting van God, en die poorte van die hemel en hel. Die 21 kragtige hoofstukke van hierdie boek sal jou sekerlik aan die brand steek vir God. Ek is seker dat jy nog nooit vantevore so iets gelees het nie.


Mehr auf Amazon:

Die Krag van Middernag Gebed (Afrikaans Edition)

Facebook Like
Autor: Martin Osman Hamann »

Martin Osman Hamann bloggt hier schon seit 2009 und es ist immer noch so aufregend wie am Ersten Tag. Was wahrscheinlich daher rührt weil er bisher nur 1 Artikel oder so veröffentlicht hat :)

Diesen Blog-Autor abonnieren:

Auf Facebook teile ich persönliche Dinge und stelle neue Projekte vor
YouTube nutze ich zurzeit noch nicht voll aus, kann aber noch kommen
Auf Google+ poste ich vorallem lustige Gifs und krankes Zeug
  Auf Twitter retweete ich lustige Tweets und twittere meine Posts
  Auf SoundCloud reposte ich Songs die ich gerne höre & lege Listen an
This post has been viewed 175 times

Kommentar zum Artikel verfassen

Pflichtfelder *

Vollständiger Name. Wird, falls vorhanden, mit Ihrer Homepage verlinkt.

Optional, nicht erforderlich.